{"type":"rich","version":"1.0","provider_name":"Transistor","provider_url":"https://transistor.fm","author_name":"Kerksondermure (KSM)","title":"Johan Smith | Ek glo daarom sukkel ek soms wanneer die lewe so onregverdig is","html":"<iframe width=\"100%\" height=\"180\" frameborder=\"no\" scrolling=\"no\" seamless src=\"https://share.transistor.fm/e/1122e000\"></iframe>","width":"100%","height":180,"duration":2102,"description":"Ek dink jy sal saam stem: die lewe is onregverdig. Dit is eintlik ‘n aanname van die lewe. Slegte goed gebeur met baie goeie mense. Gereeld is ek en jy op die plek van “hoekom” en “waarom”. Verseker kan ons God nie verstaan nie, maar ons kan Hom ken en dit is wat geloof uiteindelik is: om God diep en innig te ken, om ‘n naby pad met Hom te stap en intieme verhouding met Hom te hê. Ons leer baie hiervan by Job – ‘n baie goeie mens, ‘n werklike opregte mens wat ‘n mooi pad saam met die Here stap. En dan……..dan val alles uitmekaar en inmekaar. Kom ons leer van geloof in moeilike, seer en onvolmaakte tye uit die verhaal van Job.","thumbnail_url":"https://img.transistorcdn.com/9V9_QxqaXcvsCpx5d6JYTwWwmK0WdZcf9wwxsAoFagM/rs:fill:0:0:1/w:400/h:400/q:60/mb:500000/aHR0cHM6Ly9pbWct/dXBsb2FkLXByb2R1/Y3Rpb24udHJhbnNp/c3Rvci5mbS84OTY1/ODU5YWRiZDcyNzY2/NzVhOGQ3N2QxZDQy/MjY1Yi5wbmc.webp","thumbnail_width":300,"thumbnail_height":300}