{"type":"rich","version":"1.0","provider_name":"Transistor","provider_url":"https://transistor.fm","author_name":"Kerksondermure (KSM)","title":"Johan Smith | Vriende maak seer","html":"<iframe width=\"100%\" height=\"180\" frameborder=\"no\" scrolling=\"no\" seamless src=\"https://share.transistor.fm/e/2494b061\"></iframe>","width":"100%","height":180,"duration":1481,"description":"Vriendskap is goud werd. Goeie vriende is onontbeerlik in jou en my lewe. Daardie vriend of vriendin wat nader is as ‘n broer of suster leer Salomo ons so mooi in Spreuke. Maar dan: daardie ontnugtering as een van hierdie vriende, vriendinne jou seermaak of te na kom. Daardie onverwagse en onnodige dolksteek is ongelukkig deel van die lewe. Kom ons leer uit hierdie boodskap van die realiteit hiervan. Hoeveel van Jesus se binnekring het hom seergemaak? Hoe het Hy dit hanteer?","thumbnail_url":"https://img.transistorcdn.com/9V9_QxqaXcvsCpx5d6JYTwWwmK0WdZcf9wwxsAoFagM/rs:fill:0:0:1/w:400/h:400/q:60/mb:500000/aHR0cHM6Ly9pbWct/dXBsb2FkLXByb2R1/Y3Rpb24udHJhbnNp/c3Rvci5mbS84OTY1/ODU5YWRiZDcyNzY2/NzVhOGQ3N2QxZDQy/MjY1Yi5wbmc.webp","thumbnail_width":300,"thumbnail_height":300}