{"type":"rich","version":"1.0","provider_name":"Transistor","provider_url":"https://transistor.fm","author_name":"Kerksondermure (KSM)","title":"Neels Marias | Hou jou oog gevestig op Jesus, ten spyte van die storms","html":"<iframe width=\"100%\" height=\"180\" frameborder=\"no\" scrolling=\"no\" seamless src=\"https://share.transistor.fm/e/69c49499\"></iframe>","width":"100%","height":180,"duration":1224,"description":"Elke dag is daar e-posse, druk, teleurstellings, onsekerheid oor die toekoms en bekommernisse oor ons familielede. En êrens in die middel van dit alles sal ons oë begin dwaal. Ons sal na die golwe kyk. En stadig — amper sonder dat ons dit agterkom — sal ons ophou om na Hom te kyk. Maar Jesus se uitnodiging is nie: “Probeer harder” nie. Sy uitnodiging is: “Moenie bang wees nie. Kyk na My, sien raak dat Ek by jou in hierdie storm is.” ","thumbnail_url":"https://img.transistorcdn.com/9V9_QxqaXcvsCpx5d6JYTwWwmK0WdZcf9wwxsAoFagM/rs:fill:0:0:1/w:400/h:400/q:60/mb:500000/aHR0cHM6Ly9pbWct/dXBsb2FkLXByb2R1/Y3Rpb24udHJhbnNp/c3Rvci5mbS84OTY1/ODU5YWRiZDcyNzY2/NzVhOGQ3N2QxZDQy/MjY1Yi5wbmc.webp","thumbnail_width":300,"thumbnail_height":300}