{"type":"rich","version":"1.0","provider_name":"Transistor","provider_url":"https://transistor.fm","author_name":"Kerksondermure (KSM)","title":"Johan Smith | Ek glo daarom wil ek God beter leer ken","html":"<iframe width=\"100%\" height=\"180\" frameborder=\"no\" scrolling=\"no\" seamless src=\"https://share.transistor.fm/e/6fa648a5\"></iframe>","width":"100%","height":180,"duration":1991,"description":"Om God te ken en van God te weet, is twee verskillende dinge. Deur genade kan ‘n mens werklik in ‘n verhouding met die Here staan en vanuit die genade leef as ‘n nuwe mens. In ‘n verhouding met Jesus maak Hy jou lig en ‘n lieflike geur in hierdie donker wêreld. Soms is die liggie bietjie flou en die “geur” nie so lieflik nie. Ons fokus op 4 dinge.  Dit sal help om God beter te ken, ‘n dieper verhouding met Hom te beleef en jou lig helder te laat skyn.","thumbnail_url":"https://img.transistorcdn.com/9V9_QxqaXcvsCpx5d6JYTwWwmK0WdZcf9wwxsAoFagM/rs:fill:0:0:1/w:400/h:400/q:60/mb:500000/aHR0cHM6Ly9pbWct/dXBsb2FkLXByb2R1/Y3Rpb24udHJhbnNp/c3Rvci5mbS84OTY1/ODU5YWRiZDcyNzY2/NzVhOGQ3N2QxZDQy/MjY1Yi5wbmc.webp","thumbnail_width":300,"thumbnail_height":300}