{"type":"rich","version":"1.0","provider_name":"Transistor","provider_url":"https://transistor.fm","author_name":"Kerksondermure (KSM)","title":"Neels Marias | Moenie Sy stilte as afwesigheid interpresteer nie","html":"<iframe width=\"100%\" height=\"180\" frameborder=\"no\" scrolling=\"no\" seamless src=\"https://share.transistor.fm/e/fd2f532a\"></iframe>","width":"100%","height":180,"duration":1520,"description":"As kinders van die Here het ons soms die ervaring dat die Here ons nie so gou help as wat ons wil hê Hy ons moet help nie. Ander kere voel dit vir ons of die Here “wegstap” van ons problem af. Die verhaal van Johannes die Doper wys vir ons dat ons nie die Here se stilte as sy afwesigheid moet interpreteer nie. Hy is God en sy planne is nie ons planne nie en sy denke is nie ons denke nie.","thumbnail_url":"https://img.transistorcdn.com/9V9_QxqaXcvsCpx5d6JYTwWwmK0WdZcf9wwxsAoFagM/rs:fill:0:0:1/w:400/h:400/q:60/mb:500000/aHR0cHM6Ly9pbWct/dXBsb2FkLXByb2R1/Y3Rpb24udHJhbnNp/c3Rvci5mbS84OTY1/ODU5YWRiZDcyNzY2/NzVhOGQ3N2QxZDQy/MjY1Yi5wbmc.webp","thumbnail_width":300,"thumbnail_height":300}