Kerksondermure (KSM)

In hierdie reeks oor die kerk, word ons herinner dat die vyand alles in sy vermoë sal doen:
·         om die kerk te weerhou om te verstaan wat God se plan vir die kerk is en 
·         ons te weerhou om deel te neem aan hierdie missie waarvoor God ons so duidelik roep. 

What is Kerksondermure (KSM)?

Ontdek die Jesuslewe saam met Kerksondermure.
By Kerksondermure (KSM) glo ons elkeen is uniek geroep om die Jesuslewe te ontdek. Hierdie klank boodskappe van ons eredienste neem jou saam op ’n ontdekkingsreis waarin ons leer om as Sy liefdevolste gemeenskap te leef, nederig te dien, uit te reik na die kwesbares en ander nader te trek aan die Bron van alles wat mooi, reg en heel is.